Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jonny Cruz | |
Geboortenaam | Jonathan Willie Hernández |
---|---|
Geboorte | 1 Desember 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jonny Cruz (gebore 1 Desember 1982) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent Small Timers (2011).