Jordaaniella | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Subfamilie: | Ruschioideae |
Tribus: | Ruschieae |
Genus: | Jordaaniella H.E.K.Hartmann, (1983) |
Spesies | |
|
Jordaaniella is 'n genus van meerjarige plant wat behoort tot die familie Aizoaceae. Die genus in inheems aan Namibië en Suid-Afrika.
Die genus bestaan uit sewe spesies: