Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jordan Metcalfe | |
Geboorte | 24 Mei 1986 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jordan Metcalfe (gebore 24 Mei 1986) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Pride (2014) en in die televisiereekse The Queen's Nose (1995), Maddigan's Quest (2006), en Genie in the House (2006).