Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Jordy Smith (gebore 11 Februarie 1988) is 'n Suid-Afrikaanse branderplankryer.[1] Hy word as Suid-Afrika se voorste branderplankryer gereken en staan op die tweede posisie in die World Surfing Leage (WSL) se ranglys.[1] In 2019 eindig hy in derde plek by die Tahiti Pro Teahupo'o-branderplankkompetisie.[1] Smith sal Suid-Afrika by die Olimpiese Somerspele 2020 verteenwoordig wanneer branderplankry vir die eerste as Olimpiese sporitem beskikbaar is.[1]