Josephine Hull | |
Geboortenaam | Mary Josephine Sherwood |
---|---|
Geboorte | 3 Januarie 1877 |
Sterfte | 12 Maart 1957 (op 80) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1905–1955 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josephine Hull (3 Januarie 1877 – 12 Maart 1957) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente After Tomorrow (1932), Arsenic and Old Lace (1944), en Harvey (1950), en in die televisiereeks The Ford Theatre Hour (1948).