Josephine Hutchinson | |
![]() | |
Geboorte | 12 Oktober 1903 |
---|---|
Sterfte | 4 Junie 1998 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1917–1974 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josephine Hutchinson (12 Oktober 1903 – 4 Junie 1998) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Happiness Ahead (1934), Son of Frankenstein (1939), en North by Northwest (1959), en in die televisiereeks The Twilight Zone (1959).