Josh Dallas | |
![]() | |
Geboortenaam | Joshua Paul Dallas |
---|---|
Geboorte | 18 Desember 1978 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josh Dallas (gebore 18 Desember 1978) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thor (2011), Red Tails (2012), en Zootopia (2016), en in die televisiereeks Once Upon a Time (2011).