Josh Dylan | |
![]() | |
Geboorte | 19 Januarie 1994 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2016–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josh Dylan (gebore 19 Januarie 1994) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Allied (2016), The Little Stranger (2018), en Mamma Mia! Here We Go Again (2018), en in die televisiereeks Entertainment Tonight (1981).