Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Josh Saviano | |
Geboorte | 31 Maart 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1988–1993, 2014–2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Josh Saviano (gebore 31 Maart 1976) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse The Ray Bradbury Theater (1985), The Wonder Years (1988), en Law & Order: Special Victims Unit (1999).