![]() | |
Ligging | Buenos Aires, Argentinië |
---|---|
Tydsone | UTC-03:00 |
Koördinate | 34°41′39.38″S 58°27′33.65″W / 34.6942722°S 58.4593472°W |
Groot byeenkomste | Argentynse Grand Prix, Turismo Carretera, TC2000, Wêreldsportmotorkampioenskap |
No. 6 baan (1952–huidig) | |
Baanoppervlak | Teer |
Lengte | 4.206 km (2.614 mi) |
Draaie | 19 |
Rondterekord | 1:27.981 (![]() |
No. 15 uitleg (1968–huidig) | |
Lengte | 5.968 km (3.708 mi) |
Draaie | 16 |
Rondterekord | 1:42.665 (![]() |
No. 9 uitleg (1952–huidig) | |
Lengte | 3.346 km (2.079 mi) |
Draaie | 14 |
Rondterekord | 1:10.540 (![]() |
No. 2 uitleg (1952–1967) | |
Lengte | 3.912 km (2.431 mi) |
Draaie | 13 |
Rondterekord | 1:36.1 (![]() |
Die Juan en Oscar Gálvez-renbaan (Spaans: Autódromo Juan y Oscar Gálvez) is 'n motorrenbaan in Buenos Aires, Argentinië wat in 1952 onder president Juan Perón gebou is. Dit het aanvanklik as die Autódromo 17 de Octubre bekend gestaan tot en met die Perón-bewind se omverwerping.
Die baan met 'n toeskouerkapasiteit van 45 000 het die Argentynse Grand Prix reeds 20 keer tussen 1953 en 1998 gehuisves.