Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Judy Nunn | |
![]() | |
Geboortenaam | Judith Anne Nunn |
---|---|
Geboorte | 13 April 1945 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Judy Nunn (gebore 13 April 1945) is 'n Australiese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Box (1975) en in die televisiereekse The Box (1974), Sons and Daughters (1982), en Home and Away (1988).