Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julian Bleach | |
Geboorte | 29 Desember 1963 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1990–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julian Bleach (gebore 29 Desember 1963) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Brothers Grimm (2005), The Fall (2006), Les Misérables (2012), en Avengers: Age of Ultron (2015).