Julianne Phillips (gebore 6 Mei 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Hours to Judgment (1988), Skin Deep (1989), en Big Bully (1996), en in die televisiereeks Sisters (1991).
- 1987: Sweet Lies
- 1988: Seven Hours to Judgment
- 1989: Skin Deep
- 1989: Fletch Lives
- 1996: Big Bully
- 1996: Hollywood Boulevard
- 1984: His Mistress
- 1984: Summer Fantasy
- 1995: Original Sins
- 1995: A Vow to Kill
- 1995: Where's the Money, Noreen?
- 1997: Tidal Wave: No Escape
- 2003: Untitled Howie Mandel Project
- 1985: Bruce Springsteen: Glory Days