Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Julie Covington | |
Geboortenaam | Julie Covington |
---|---|
Geboorte | 11 September 1946 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1967–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Julie Covington (gebore 11 September 1946) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Adventures of Barry McKenzie (1972) en Ascendancy (1983), en in die televisiereeks Rock Follies of '77 (1977).