Juliette Gosselin (gebore 15 Junie 1991) is 'n Kanadese aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Battle of the Brave (2004) en Embrasse-moi comme tu m'aimes (2016), en in die televisiereeks 19-2 (2014).
- 2004: Battle of the Brave
- 2005: Familia
- 2006: Histoire de famille
- 2006: Délivrez-moi
- 2011: La vérité
- 2016: Embrasse-moi comme tu m'aimes
- 2017: The Gracefield Incident
- 2017: Tadoussac
- 2018: 1991
- La beauté du monde
- 2014: 19-2
- 2015: Switch & Bitch
- 2017: L'Académie