Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
June MacCloy | |
Geboorte | 2 Junie 1909 |
---|---|
Sterfte | 5 Mei 2005 (op 95) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
June MacCloy (2 Junie 1909 – 5 Mei 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Reaching for the Moon (1930), June Moon (1931), The Big Gamble (1931), en Go West (1940).