Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Justine Johnston | |
Geboorte | 13 Junie 1921 |
---|---|
Sterfte | 13 Januarie 2006 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Justine Johnston (13 Junie 1921 – 13 Januarie 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Arthur (1981), 9½ Weeks (1986), Fatal Attraction (1987), en The New Guy (2002).