Juttadinteria deserticola | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Caryophyllales |
Familie: | Aizoaceae |
Genus: | Juttadinteria |
Spesie: | J. deserticola
|
Binomiale naam | |
Juttadinteria deserticola (Marloth) Schwantes, (1926)
| |
Sinonieme | |
|
Juttadinteria deserticola is 'n sukkulent wat deel van die Aizoaceae familie is. Die spesie is inheems aan Namibië en Suid-Afrika en kom onderskeidelik in die Sperrgebiet en Richtersveld voor. Die Suid-Afrikaanse populasie is beperk tot 'n klein gebied langs die Oranjerivier. Die plant se habitat is verniel deur oorbeweiding en vertrapping deur vee tussen 2002 en 2012 asook oopgroef mynbou aktiwiteite. Die beoogde Boegoebaaihawe kan tot 'n 98% verlies van die spesie lei.