Subklas van | A-pop, musiek van Suid-Korea |
---|---|
Datum van stigting of ontstaan | 1990 |
Inheemse etiket | 케이팝 |
Land van oorsprong | Suid-Korea |
Hutsmerk | kpop, kpop2 |
Onderhou deur | WikiProject Korean Entertainment |
K-pop (Koreaans: 케이팝; RR: keipap) is 'n verkorting van Koreaanse popmusiek is 'n vorm van populêre musiek wat in Suid-Korea ontstaan het as deel van die Suid-Koreaanse kultuur.[1] Dit sluit style en genres van regoor die wêreld in, soos pop, hip-hop, R&B, rock, jazz, gospel, reggae, EDM, volk, country, disco, en klassieke musiek boonop sy tradisionele Koreaanse musiek bronne.[2]
Die term "K-pop" het in die 2000's gewild geword, veral in die internasionale konteks. Die Koreaanse term vir plaaslike popmusiek is gayo, wat steeds wyd in Suid-Korea gebruik word.[3][4] Terwyl "K-pop" kan verwys na alle populêre musiek of popmusiek van Suid-Korea, dit word in die omgang dikwels in 'n nouer sin gebruik vir enige Koreaanse musiek en kunstenaars wat verband hou met die vermaaklikheids- en "idol"-industrie in die land, ongeag die genre.
Dit het in internasionale beroemdheid begin verwerf in 2012 nadat Psy sy treffer “Gangnam style” vrygestel het.[5]
Since the 1990s, popular genres like rap, rock and techno house have been incorporated into Korean popular music, setting the trend for the present generation of K-pop, which often emulates American models.