KSV Baunatal
|
Volledige naam |
Kultur- und Sport-Verein Baunatal 1892 e.V.
|
Stigtingsdatum |
1914
|
Tuisveld |
Parkstadion, Baunatal
|
Kapasiteit |
8 600
|
Kompetisie |
Oberliga Hessen
|
KSV Baunatal is 'n sportklub uit Baunatal in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die sokkerafdeling is een van 35 afdelings.
Die klub is in 1904 gestig as DTV Altenbauna, wat voortgevloei het uit 'n gimnastiekklub uit 1892 genaamd Gut Heil. Die klub se sokkerafdeling is in 1914 opgerig. In 1918 het die klub sy naam verander na DSTV Altenbauna en in 1933 na TV Gut Heil Altenbauna. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub herstig as KSV Altenbauna. In 1964 het die klub met KSV Altenritte saamgesmelt om KSV Baunatal te vorm. In 1970 is die klub SV Baunatal in KSV opgeneem.
KSV se grootste sukses was toe die klub tussen 1976 en 1979 3 seisoene in die 2. Bundesliga deurgebring het.
- 1970-71 (III) Oberliga Hessen 16de
- 1971-72 (IV) Landesliga Hessen Noord 1ste
- 1972-73 (III) Oberliga Hessen 12de
- 1973-74 (III) Oberliga Hessen 3de
- 1974-75 (III) Amateurliga Hessen 4de
- 1975-76 (III) Amateurliga Hessen 1ste
- 1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 15de
- 1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 16de
- 1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 19de
- 1979-80 (III) Am.Oberliga Hessen 2de
- 1980-81 (III) Am.Oberliga Hessen 10de
- 1981-82 (III) Am.Oberliga Hessen 4de
- 1982-83 (III) Am.Oberliga Hessen 6de
- 1983-84 (III) Am.Oberliga Hessen 6de
- 1984-85 (III) Am.Oberliga Hessen 7de
- 1985-86 (III) Am.Oberliga Hessen 3de
- 1986-87 (III) Am.Oberliga Hessen 7de
- 1987-88 (III) Am.Oberliga Hessen 7de
|
- 1988-89 (III) Am.Oberliga Hessen 12de
- 1989-90 (III) Am.Oberliga Hessen 9de
- 1990-91 (III) Am.Oberliga Hessen 16de
- 1991-92 (IV) Landesliga Hessen/Noord 3de
- 1992-93 (IV) Landesliga Hessen/Noord 2de
- 1991-92 (IV) Landesliga Hessen/Noord 1ste
- 1994-95 (IV) Oberliga Hessen 15de
- 1995-96 (V) Landesliga Hessen/Noord 2de
- 1999-00 (IV) Oberliga Hessen 12de
- 2000-01 (IV) Oberliga Hessen 2de
- 2001-02 (IV) Oberliga Hessen 14de
- 2002-03 (IV) Oberliga Hessen 6de
- 2003-04 (IV) Oberliga Hessen 11de
- 2004-05 (IV) Oberliga Hessen 4de
- 2005-06 (IV) Oberliga Hessen 14de
- 2006-07 (IV) Oberliga Hessen 13de
- 2007-08 (IV) Oberliga Hessen 8ste
- 2008-09 (V) Hessenliga
|