KV12 | ||
Grafkelder van onbekendes | ||
![]() | ||
Die plan van KV9 en KV12. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | ![]() | |
Ontdek | Open sedert antieke tye | |
Uitgrawings deur |
| |
Versiering | Onversier | |
Uitleg | Reguit as | |
← Vorige KV11 Volgende →
KV13 |
KV12 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is ongewoon omdat dit oorspronklik in die 18de Dinastie gebruik is, en toe weer in die 19de en 20ste Dinastie. Dit is moontlik vir verskeie lede van die koninklike familie gebruik, nes KV5.
Die uitgrawers van KV9 het per ongeluk na KV12 deurgebreek, maar wetenskaplikes het die gerugte geïgnoreer. Die uitgrawers het aanhou grawe en eindelik die oorblyfsels van verskeie koninklikes in KV12 gevind.