KV38 | ||
Grafkelder van Toetmoses I | ||
Die plan van KV38. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | Maart 1899 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret (1899) Howard Carter (1919) | |
← Vorige KV37 Volgende →
KV39 |
KV38 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit is gebruik vir die herbegrafnis van farao Toetmoses I van die 18de Dinastie. Toetmoses III het dit van KV20 af daarheen geskuif.[1][2]