KV41 | ||
Grafkelder van 'n onbekende | ||
Die benaderde plan van KV41. | ||
Ligging | Vallei van die Konings | |
Land | Egipte | |
Ontdek | 1899 | |
Uitgrawings deur | Victor Loret | |
← Vorige KV40 Volgende →
KV42 |
KV41 is 'n grafkelder in die Vallei van die Konings by Thebe, naby die moderne stad Luxor in Egipte. Dit was die laaste grafkelder wat deur Victor Loret ontdek is, en is nie uitgegrawe of ondersoek nie. Die oorspronklike eienaar is onbekend, maar was dalk Tetisjeri, 'n matriarg van die koninklike familie van Thebe.
Volgens Donald P. Ryan is dit nie eintlik 'n grafkelder nie, maar 'n diep skag.[1]