Algemeen | |
---|---|
Naam | Kadmiumoksied |
IUSTC-naam | Kadmiumoksied |
Chemiese formule | CdO |
Molêre massa | 128,41 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 1306-19-0[1] |
Voorkoms | geelbruin vastestof[1] |
Reuk | reukloos[1] |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=470pm[2] |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 1426 °C [1] |
Kookpunt | 1559 °C (sublimeer) [1] |
Digtheid | 8,15 g/cm3 (kristallyn); 6,95 g/cm3(amorf) [1] |
Oplosbaarheid | onoplosbaar <1 [g/L][1] |
Brekingsindeks | 2,49[1] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
LD50 | 72 [mg/kg] (rot; oraal) [1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kadmiumoksied is 'n verbinding van kadmium met suurstof met die formule CdO
Dit kom in die natuur as die mineraal monteponiet voor en word gevorm as kadmiummetaal deur die lug se suurstof geoksideer word. Dit is 'n n-tipe halfgeleier. Sy bandgaping is 2,5 eV en die h+-beweeglikheid is 531 [cm2/Vs]. [3]
Kadiumoksied kistalliseer met die haliet-struktuur,[2] wat die B1-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is.
Dit word as 'n elektroplateringschemikalie en in die vervaardiging van kadmiumelektrodes gebruik. Voorheen is dit deur veeartse gebruik om wurms en parasiete dood te maak.[1]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)