Kalanchoe blossfeldiana | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | K. blossfeldiana
|
Binomiale naam | |
Kalanchoe blossfeldiana |
Kalanchoe blossfeldiana is 'n klein vetplant, ongeveer 300 mm tot 350 mm hoog met dik, vlesige, donkergroen blare, dikwels met 'n rooi rand. Dit dra rooi, geel, oranje, pienk, pers of wit blomme in die laat winter tot lente.[1] Kalanchoe blossfeldiana is endemies aan Madagaskar, waar dit in die Tsarantananaberge groei.[2]
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kalanchoe blossfeldiana. |