Algemeen | |
---|---|
Naam | Kaliumchloraat |
Sistematiese naam | Kaliumchloraat |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | KClO3 |
Molêre massa | 122,56 [g/mol] |
CAS-nommer | 3811-04-9[1] |
Voorkoms | Wit vastestof |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=463,0pm; b=556,8pm; c=704,7pm; β=110,21°[2] |
Ruimtegroep | P2₁/m |
Nommer | 11 |
Strukturbericht | G0₆ |
Smeltpunt | 356-368 °C[1] |
Kookpunt | (ontbind) 400 °C[1] |
Digtheid | 2,34 @ 20 °C[3] |
Oplosbaarheid | oplosbaar in water[1] |
Brekingsindeks | 1,440 @ 20 °C[3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | onbrandbaar |
LD50 | 1870 [mg/kg][1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Kaliumchloraat is 'n sout van kaliumhidroksied en chloorsuur met formule KClO3
Dit is 'n sterke oksideermiddel wat met brandbare stowwe soos swawel or suiker plofbare mengsels oplewer.[3] Die kop van 'n vuurhoutjie bevat kaliumchloraat.
Die stof kristalliseer in 'n monokliniese struktuur wat die argetipe van die G0₆-struktuur van die strukturbericht-klassifikasie is. Die chloraatgroep het 'n effens trigonaalpiramidale vorm.[2]
Die stof ontbind onder verhitting en stel suurstof vry. Mangaandioksied kataliseer hierdie reaksie:[4]
Met soutsuur kan dit chloor vrystel:[4]
Hierdie reaksie produseer egter ook ClO2
Kaliumchloraat word gevorm as chloorgas deur 'n warme oplossing van kaliumhidroksied gelei word:[5]
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)
{{cite book}}
: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)