Kalksteenspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. truncatum
|
Binomiale naam | |
Leucospermum truncatum (H.Buek ex Meisn.) Rourke, 1967
| |
Sinonieme | |
|
Die kalksteenspeldekussing (Leucospermum truncatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van Soetanysberg tot die Riversdalvlakte. Die struik word 2 m hoog en blom van Augustus tot September.
In Engels staan dit as die Limestone pincushion bekend.