Algemeen | |
---|---|
Naam | Kalsiumsulfied |
Chemiese formule | CaS |
Molêre massa | 72,15 g/mol[1] |
CAS-nommer | 12015-71-3[1] |
Voorkoms | gelerig wit vastestof [2] |
Reuk | soos H2S in vogtige lug. |
Fasegedrag | |
Selkonstantes | a=569 pm |
Ruimtegroep | Fm3m |
Nommer | 225 |
Strukturbericht | B1 |
Smeltpunt | 2000 °C[2] |
Kookpunt | |
Digtheid | 2,6 [2] |
Oplosbaarheid | effens oplosbaar[2] |
Brekingsindeks | 2,12 [2] |
ΔfHɵ | -473,21 [kJ/mol][3] |
Sɵf(s) | 56,54 [j/molK][3] |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal Chemie |
Kalsiumsulfied in 'n sout van kalsium met waterstofsulfied met die chemiese formule CaS.
Dit kom in die natuur voor as die mineraal oldhamiet.[1]
Kasliumsulfied kristalliseer in die kubiese halietstruktuur.[2] (B1 in die strukturbericht-klassifikasie)
Kalsiumsulfied is min oplosbaar in water en onoplosbaar in alkohol. Die stof is higroskopies en hidroliseer tot H2S. Dit reageer met sure om hierdie onwelriekende gas vry te stel.[2]
Onder 'n inerte atmosfeer kan kalsiumsulfied uit die elemente berei word:[2]
'n Reduksie van kalsiumsulfaat met koolstof kan dit ook lewer:
Kalsiumsulfied word in fosfors, ligverf en vernis gebruik. Kalsiumsulfied word ook gebruik as 'n bymiddel vir smeermiddels en as 'n flotasiemiddel in ertsontginning.[2]