Kamanjab | |
---|---|
Winkels in Kamanjab | |
Koördinate: 19°38′S 14°50′O / 19.633°S 14.833°O | |
Land | Namibië |
Streek | Kunene |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Kamanjab (Herero: Okamanja)[1] is 'n klein dorpie met 6 012 inwoners in die Kunene-streek in Namibië. Dit is die administratiewe sentrum van die Kamanjab-kiesafdeling. Die Herero naam, Okamanja, beteken "plek van die groot klippe'.[2]