Kamiesberg vexator

Kamiesberg vexator
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Vexatorella
Spesie:
V. alpina
Binomiale naam
Vexatorella alpina
(Salisb. ex Knight) Rourke, (1984)
Sinonieme
  • Leucospermum alpinum (Knight) Rourke
  • Leucadendron cartilagineum R.Br.
  • Leucospermum cartilagineum E.Phillips
  • Protea alpina Knight
  • Protea cartilaginea Poir.

Die Kamiesberg vexator (Vexatorella alpina) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Vexatorella behoort en deel van die fynbos vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Kamiesberg voor. Die struik is regop en word 1.5 m hoog. Die struik blom van September tot November.

Vuur vernietig die plant maar die sade oorleef. Twee maande nadat dit geblom het, val die vrugte af en miere versprei die sade. Hulle stoor die sade in hul neste. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van insekte. Die plant groei in granietsand op hoogtes van 1 300 - 1 600 m.

In Engels staan dit as die Kamiesberg Vexator bekend.

Bronnelys

[wysig | wysig bron]