Karl Nehammer | |
Karl Nehammer in 2023 | |
Kanselier van Oostenryk
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 6 Desember 20210 | |
Vise | Werner Kogler |
---|---|
President | Alexander Van der Bellen |
Voorafgegaan deur | Alexander Schallenberg |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | Karl Nehammer 19 Oktober 1972 Wene, Oostenryk |
Politieke party | Oostenrykse Volksparty (2009–nou) |
Eggenoot/-note | Katharina Nidetzky |
Kind(ers) | 2 |
Alma mater | Universiteit vir Voortgesette Onderwys Krems |
Karl Nehammer (Duits: [kaɐ̯l ˈneːhamɐ]; gebore op 18 Oktober 1972) is 'n Oostenrykse politikus wat sedert 6 Desember 2021 die 32ste en huidige kanselier van Oostenryk is. 'n Lid van die Oostenrykse Volksparty (ÖVP), was voorheen minister van die Binnelandse Sake van 2020 tot 2021, hoofsekretaris van die ÖVP van 2018 tot 2020, asook lid van die Nasionale Raad van 2017 tot 2020. Nehammer het die kanselierskap aanvaar as die opvolger van Alexander Schallenberg, wat bedank het om terug te keer as Minister van Buitelandse Sake.[1]