Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Karolyn Grimes | |
Geboorte | 4 Julie 1940 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1945–1954 2015–nou (acting) |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Karolyn Grimes (gebore 4 Julie 1940) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente It's a Wonderful Life (1946), The Bishop's Wife (1947), en It's a Wonderful Life: The Rest of the Story, en in die televisiereeks Cassandra's Castle.