Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kate Mundt | |
Geboorte | 9 Januarie 1930 |
---|---|
Sterfte | 5 Mei 2004 (op 74) |
Nasionaliteit | Deens |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kate Mundt (9 Januarie 1930 – 5 Mei 2004) was 'n Deense aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Glem det aldrig (1951), Ved Kongelunden... (1953), Justine & Juliette (1975), en Agent 69 in the Sign of Scorpio (1977).