Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katharine Bard | |
Geboorte | 19 Oktober 1916 |
---|---|
Sterfte | 28 Julie 1983 (op 66) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katharine Bard (19 Oktober 1916 – 28 Julie 1983) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Johnny Cool (1963) en in die televisiereekse Studio One in Hollywood (1948), Suspense (1949), en Playhouse 90 (1956).