Kathleen Crowley
|
|
Geboortenaam
|
Betty Jane Crowley
|
Geboorte
|
(1929-12-26)26 Desember 1929
|
Sterfte
|
23 April 2017 (op 87)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
Matthew (b. 1970)
|
Beroep(e)
|
Aktrise
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Kathleen Crowley (26 Desember 1929 – 23 April 2017) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Farmer Takes a Wife (1953), Target Earth (1954), en The Rebel Set (1959), en in die televisiereeks Kraft Theatre (1947).
- 1953: The Farmer Takes a Wife
- 1953: The Silver Whip
- 1954: Target Earth
- 1955: City of Shadows
- 1956: Westward Ho, the Wagons!
- 1957: The Phantom Stagecoach
- 1957: The Quiet Gun
- 1958: The Flame Barrier
- 1959: The Rebel Set
- 1959: Curse of the Undead
- 1963: Showdown
- 1947: Kraft Theatre
- 1954: Waterfront
- 1957: Maverick