Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kathy Staff | |
![]() | |
Geboortenaam | Minnie Higginbottom |
---|---|
Geboorte | 12 Julie 1928 |
Sterfte | 13 Desember 2008 (op 80) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kathy Staff (12 Julie 1928 – 13 Desember 2008) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Mary Reilly (1996) en in die televisiereekse Coronation Street (1960), Last of the Summer Wine (1973), en Open All Hours (1973).