Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Katreeya English | |
Geboorte | 4 September 1976 |
---|---|
Nasionaliteit | Thais |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Katreeya English (gebore 4 September 1976) is 'n Thaise aktrise. Sy is bekend vir haar rol in die rolprent A-Neung Kid Teung Por Sang Kheb (1992).