Kawanishi H8K
|
|
'n Kawanishi H8K2 te Kanoya-museum, Japan
|
Tipe
|
Bomwerper
|
Vervaardiger
|
Kawanishi Aircraft Company
|
Ontwerp deur
|
Dr Kikuhara
|
Nooiensvlug
|
1941
|
Status
|
Uit diens onttrek
|
Hoofgebruiker
|
Japannese Vloot Lugmag
|
Vervaardig
|
1941-1945
|
Aantal gebou
|
167
|
Die Kawanishi H8K was 'n viermotorige vliegboot wat as 'n bomwerper deur die Japannese Vloot Lugmag gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog. Die prototipe het sy nooiensvlug voltooi in 1941.
Besonderhede van die Kawanishi H8K2:
Item
|
Statistiek
|
Aantal motors
|
4
|
Tipe motor
|
Skroef
|
Vervaardiger
|
Mitsubishi Kasei 22 stermotor
|
Kraglewering per motor
|
1 850 perdekrag
|
Vlerkspan
|
38,00 m
|
Lengte
|
28,13 m
|
Hoogte
|
9,15 m
|
Maks. opstygmassa
|
32 500 kg
|
Maks. snelheid
|
467 km/h op 5 000 m
|
Operasionele hoogte
|
8 770 m
|
Togafstand
|
7 200 km
|
Bewapening
|
Twee 20 mm kanonne in neus en sterskiettoring,
een 20 mm kanon in dorsaleskiettoring,
vier 7.7 mm masjiengewere aan sye en op vlugdek.
|
Bomvrag
|
Agt 250 kg bomme of twee 800 kg torpedos.
|