Kaya Scodelario | |
![]() | |
Geboorte | 13 Maart 1992 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2007–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Kaya Scodelario (gebore 13 Maart 1992) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Truth About Emanuel (2013), The Maze Runner (2014), Pirates of the Caribbean: Dead Men Tell No Tales (2017), en Maze Runner: The Death Cure (2018).