Keflavík Internasionale Lughawe Keflavíkurflugvöllur | |||
---|---|---|---|
IATA: KEF – ICAO: BIKF | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Isavia Limited | ||
Bedien | Groter Reykjavík-area, Ysland | ||
Ligging | Suðurnesjabær | ||
Geopen | 1942 | ||
Spil vir | Icelandair, Play | ||
Hoogte bo seevlak | 52 m / 171 vt | ||
Koördinate | 63°59′06″N 22°36′20″W / 63.98500°N 22.60556°W | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
| |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
01/19 | 3 054 | 10 020 | Asfalt |
10/28 | 3 065 | 10 056 | Asfalt |
Statistieke (2022) | |||
Totale Passasiers | 6 126 421 | ||
Lugbewegings | 73 623 |
Keflavík-lughawe (Yslands: Keflavíkurflugvöllur) (ook bekend as Reykjavík–Keflavík-lughawe, is die grootste lughawe in Ysland en die land se hoofspilpunt vir internasionale vervoer. Die lughawe is 3 km wes van Keflavík en 50 km suidwes van Reykjavik. Die lughawe het drie aanloopbane, waarvan twee in gebruik is, en die lughawegebied is ongeveer 25 km2 in oppervlak. Die meeste internasionale reise na of van Ysland gaan deur hierdie lughawe.
Rang | Lughawe | Passasiers | Rederye |
---|---|---|---|
1 | Kopenhagen | 582 199 | Icelandair, PLAY, SAS |
2 | Londen-Gatwick | 467 032 | easyJet, Icelandair, Norwegian, TUI Airways |
3 | Amsterdam | 449 590 | Icelandair, Transavia |
4 | Parys-Charles de Gaulle | 443 312 | Icelandair, PLAY |
5 | Londen-Heathrow | 378 029 | British Airways, Icelandair |
6 | Frankfurt | 355 520 | Icelandair, Lufthansa |
7 | Boston | 330 792 | Icelandair |
8 | Newark | 327 046 | Icelandair, United |
9 | New York-JFK | 323 781 | Delta, Icelandair |
10 | Oslo | 313 713 | Icelandair, Norwegian, SAS |