Keg

50 liter DIN keg, geopen

Keg is 'n ou Kaapse inhoudmaat (vaatjie) wat vir drank gebruik is. Dit is gelyk aan vier gelling.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]
  • Rosenthal, Eric (red.). Ensiklopedie van Suidelike Afrika. Londen en New York: Frederick Warne & Kie Bpk.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]