Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die Kegonwaterval (华 厳 滝, Kegon no Taki) is 'n waterval in die Japanse Nasionale Park Nikko naby die stad Nikko, in die Prefekture Tochigi.
Die waterval, geleë aan die Chūzenji-meer, behoort met 'n hoogte van 97 meter tot die drie hoogste watervalle van Japan. Agter en eenkant van die Kegonwaterval bevind hulle nog twaalf kleiner watervalle. Veral in die herfs is die watervalle so gewild as toeriste-aantreklikheid dat die verkeer op die pad van Nikko na Chūzenji hooguit nog stapvoets kan ry.
Die Kegonwaterval is berug om die vele selfmoorden die daar, veral deur jeugdiges, word gepleeg.[1]
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Kegonwaterval. |