Keiserengelvis | |
---|---|
![]() | |
Vis in die Rooisee. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. imperator
|
Binomiale naam | |
Pomacanthus imperator (Bloch, 1787)
| |
Sinonieme | |
|
Die Keiserengelvis (Pomacanthus imperator) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom. Die vis word 40 cm groot. Die volwassene vis het geel en blou strepe oor die lyf. Die onvolwassenes het blou en wit strepe op die kop wat uitkring in sirkels na agter. Die volwassenes kom voor in koraalriwwe en die onvolwassenes kom voor in getypoele.