Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Keith Hodiak | |
Nasionaliteit | Engels |
---|---|
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1978–1992 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Keith Hodiak is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Revenge of the Pink Panther (1978), An American Werewolf in London (1981), en Full Metal Jacket (1987).