Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kentrosaurus | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Infraorde: | |
Familie: | |
Genus: | Kentrosaurus
|
Spesies | |
|
Die kentrosourus is 'n uitgestorwe dinosourus en is familie van die stegosourus.
'n Ierse skrywer het in 900 n.C. aangeteken van 'n ontmoeting wat hy gehad het met 'n groot dier met "yster" op sy stert wat agtertoe wys. Sy kop was amper in die vorm van 'n perd se kop. Dit het dik bene met 'n sterk kloue gehad. Hierdie besonderhede stem ooreen met kenmerke van dinosourusse soos die kentrosourus en stegosourus. Beide het skerpgepunte stekels op hul sterte gehad, dik bene, sterk kloue en lang skedels. [1]