Kersfees-papegaaivis | |
---|---|
'n Mannetjie Calotomus carolinus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | (Rafinesque, 1810)
|
Genus: | |
Spesie: | C. carolinus
|
Binomiale naam | |
Calotomus carolinus (Valenciennes, 1840)
| |
Sinonieme | |
|
Die Kersfees-papegaaivis (Calotomus carolinus) is 'n vis wat wydverspreid voorkom in die Stille Oseaan, die Indiese Oseaan, Oman en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal. In Engels staan die vis bekend as die Christmas parrotfish.
Die vis word tot 50 cm lank. Die lyf is ovaalvormig met 'n stroombelynde kop profiel. Volwasse mannetjies is donker blou-groen en die skubbe het pienk rantjies. Daar is ook pienk strepies wat van die oë uitstraal.
Hulle leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 10 tot 30m diep is. Hier kom hulle voor in koraal puin, seegras en grasagtige areas. Hulle vreet 'n verskeidenheid alge en seegras.