Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Kia |
Produksie | 2003–huidig |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Kia Sephia |
Opvolger | Kia Forte Kia Cee'd (Europa) |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Kia Sephia (Latyns-Amerika) Kia Spectra (Noord-Amerika) |
Produksie | 2003–2008 |
Modeljare | 2004–2009 |
Montering | China: Jiangsu (Yangcheng-aanleg) Suid-Korea: Hwasung-aanleg |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 4-deur sedan 5-deur luikrug |
Platform | Hyundai-Kia J3 platform |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1.5 L U I4 (turbodiesel) |
Ratkas | 4-gang outomaties 5-gang handrat |
Lengte | sedan: 4500 mm luikrug: 4350 |
Breedte | 1735 mm |
Hoogte | 1470 mm |
Asafstand | 2610 mm |
Plek in geskiedenis | |
Opvolger | Kia Cee'd (luikrug) |
Variante | Kia Carens |
Die Kia Cerato (ook bekend as die Kia Spectra in die VSA) is 'n kompakte motor wat sedert 2003 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Kia Motors gebou word. In 2008 is die Cerato vervang deur die Kia Forte, maar die "Cerato" naam het bly voortbestaan in sekere markte.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |