Kim Clijsters in 2011 | ||
Volle naam | Kim Antonie Lode Clijsters | |
---|---|---|
Land | België | |
Woonplek | Bree, België[1] | |
Geboortedatum | 8 Junie 1983[1] | |
Geboorteplek | Bilzen, België[1] | |
Lengte | 1,74 m[1] | |
Afrigter | Fred Hemmes Jr. (2020–2022)[1] | |
Begin professioneel | 17 Augustus 1997[1] | |
Afgetree | 6 Mei 2007 – 26 Maart 2009; 2012–2020; 12 April 2022[1] | |
Spelstyl | Regshandig (tweehandig handrughou)[1] | |
Loopbaan-wengeld | $24 545 194 (soos op 30 Januarie 2023)[1] (14de van alle tye)[2] | |
Amptelike webblad | kimclijsters.com | |
Enkelspel | ||
Loopbaanrekord | 523–132 (79,8%)[1] | |
Loopbaantitels | 41 WTA,[1] 3 ITF (10de in die algehele ranglys) | |
Hoogste rang | No. 1 (11 Augustus 2003)[1] | |
Grand Slam-uitslae | ||
Australiese Ope | W (2011) | |
Franse Ope | E (2001, 2003) | |
Wimbledon | HE (2003, 2006) | |
VSA-Ope | W (2005, 2009, 2010) | |
Groot toernooie | ||
Toereindronde | W (2002, 2003, 2010) | |
Olimpiese Spele | KE (2012) | |
Dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | 131–56 (70,1%)[1] | |
Loopbaantitels | 11 WTA,[1] 3 ITF | |
Hoogste rang | No. 1 (4 Augustus 2003)[1] | |
Australiese Ope | KE (2003) | |
Franse Ope | W (2003) | |
Wimbledon | W (2003) | |
VSA-Ope | KE (2002) | |
Gemengde dubbelspel | ||
Loopbaan-rekord | ||
Loopbaantitels | 0 | |
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae | ||
Franse Ope | 3R (2000) | |
Wimbledon | E (2000) | |
VSA-Ope | 2R (2012) | |
Laaste opgedateer op: 30 Januarie 2023. |
Kim Antonie Lode Clijsters[3] (Nederlands: [kɪm ˈklɛistərs] ; gebore 8 Junie 1983 in Bilzen) is 'n voormalige Belgiese tennisspeler. Sy is die dogter van die voormalige sokkerspeler Lei Clijsters en die voormalige gimnastiekster Els Vandecaetsbeek.
Clijsters was op 11 Augustus 2003 die nommer-eenspeler op die wêreldranglys.[1]
Die tabel toon Clijsters se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in vroueenkels waaraan sy deelgeneem het:
Jaar | Australiese Ope | Franse Ope | Wimbledon | VSA-Ope |
---|---|---|---|---|
1999 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 3 |
2000 | Rondte 1 | Rondte 1 | Rondte 2 | Rondte 2 |
2001 | Rondte 4 | Eindstryd | Kwarteindstryd | Kwarteindstryd |
2002 | Halfeindstryd | Rondte 3 | Rondte 2 | Rondte 4 |
2003 | Halfeindstryd | Eindstryd | Halfeindstryd | Eindstryd |
2004 | Eindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2005 | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 4 | Wenner |
2006 | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie |
2007 | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2008 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2009 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Wenner |
2010 | Rondte 3 | Nie deelgeneem nie | Kwarteindstryd | Wenner |
2011 | Wenner | Rondte 2 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |
2012 | Halfeindstryd | Nie deelgeneem nie | Rondte 4 | Rondte 2 |
2020 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Toernooi nie gehou nie | Rondte 1 |
2021 | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie | Nie deelgeneem nie |