Kinematika (van die Griekse woord kinema vir beweging) is 'n substel van klassieke meganika, wat handel met die trajek van bewegende liggame.
Mits snelheid konstant is
Mits versnelling konstant is:
So om van snelheid v(t) na versnelling a(t) te gaan differensieer jy, en om van verplasing x(t) na versnelling te gaan integreer jy net twee keer.
Newton se tweede wet gee:
Dus is versnelling die som van al die kragte Dinamika gedeel deur massa.