Klattia | |
---|---|
![]() | |
Klattia stokoei | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Baker
|
Spesies | |
Sien teks |
Klattia is 'n genus van blomplante wat tot die familie Iridaceae hoort. Die genus is reeds in 1877 beskryf en is inheems aan die Wes-Kaap.[1] Die genus se naam gee erkenning aan die Duitse botanikus Friedrich Wilhelm Klatt wat in die 19de eeu baie werk gedoen het wat die inligting omtrent Iridaceae baie verbeter het.[2] Die genu staan ook bekend as kammetjiesbos.[3]